Graad 1 - 12

Welkom by Help My Leer

Opsommings en Oefen Vraestelle vir laerskool leerlinge wat die CAPS kurrikulum volg.

OpsommingsVraestelle

Vraestelle en Opsommings

l

Word 'n verkoper

Plaas jou opsommings en/of vraestelle op ons webblad en verdien ‘n deeltydse inkomste.

Gelukkige kliente

w

1

Baie dankie vir jou Vraestelle! Dit is werklik ‘n lewensredder! Jy stel die vrae maklik op sodat dit verstaanbaar is vir die inders. Luhan is mal daaroor om die tekeninge vrae te doen. Die vrae in die vraestelle dek alles wat hulle deur die kwartaal gedoen het. Waardeur dit baie!! Dankie! Chantelle

w

2

Hierdie vraestelle beveel ek sterk aan vir Gr4 en Gr5. Die goeie uiteensetting van vraestelle berei die kinders goed voor vir die eksamen. Dit is die beste waarde vir jou geld en ‘n gelukkige kind.

w

3

Ek sal jul beslis aanbeveel vir enige ouer wat so bietjie die werk wil inoefen voor ‘n toets. Die vrae is goed uitgedink en lekker om te doen vir die kinders. Ek sien ook hoe dit selfvertroue bou. Toetse is nou nie meer iets om voor bang te wees nie. Baie dankie.

Kontak 

info@helpmyleer.co.za

084 516 1337

Besigheidsure

Maandag - Vrydag

08h00 - 17h00

Sosiale media

   

Betalings

Let op: Verspreiding van produkte vanaf hierdie blad is verbode. Kopiereg word voorgehou.